Voor­wer­pe

Kuier - - Kleuters -

Buig soos ’n brug: Plaas han­de en voe­te plat op die grond en buig jou rug so­dat dit ’n boog maak. Kleu­ters kan in pa­re speel en me­kaar kans gee om on­der “die brug” te kruip.

Ry ’n fiets: Lê plat op die rug en buig knieë in die lug en trap die denk­beel­di­ge fiets. Kleu­ters kan dit in pa­re doen deur hul voe­te teen me­kaar te sit en dan die fiets te trap.

Vlieg soos ’n jet: Lê plat op die maag op ’n plat op­per­vlak. S­teek dan han­de en voe­te uit so­dat dit nie die grond raak nie. Swaai han­de en voe­te van links na regs vir die“jet”om van rig­ting te ver­an­der.

Ry bran­der­plank: S­teek arms langs lig­gaam uit, buig een knie en hou die an­der been reg­uit. Ver­an­der dan van rig­ting deur die an­der knie te buig en die an­der been reg­uit te s­teek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.