wen met san­par­ke

Kuier - - Gesondheid -

Een ge­luk­ki­ge le­ser staan die kans om ’n heer­li­ke weg­breek van twee nag­te vir vier men­se by e­ni­ge Suid-A­fri­kaan­se Na­si­o­na­le Park te wen! Al wat jy hoef te doen, is om die SAN­Par­ke-ar­ti­kel in Kui­er te lees en SMS Kui­er, jou naam, kon­tak­nom­mer en e-pos­a­dres na 33008. Of skan­deer die QR­ko­de hier­on­der. Die prys kan net in die week op­ge­ëis word en nie oor na­we­ke, va­kan­sie­dae of in die skool­va­kan­sie nie. Die wen­ner word op 30 Maart 2018 aan­ge­kon­dig. Die prys is nie oor­draag­baar nie. Ak­kom­mo­da­sie is op ’n deel­ba­sis in ’n self­sorg­een­heid.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.