Dr. Ker­ner se wen­ke:

Kuier - - Jou Kind -

Hi­gi­ë­ne! Was jou en jou kind se han­de voor jul­le eet of met kos werk. Maak jou kos baie goed gaar. Moe­nie toe­laat dat hon­de jou en jou kind lek nie en was hul han­de ná speel­tyd. Dra skoe­ne bui­te. Hou jou kin­ders se na­els kort en skoon om ont­slae te raak van ei­er­tjies.

Die mees­te van hier­die siek­tes kan ver­my word deur han­de te was. So maak se­ker jou kind was ge­reeld hul han­de en ver­staan hoe­kom dit be­lang­rik is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.