Toets jou al­ge­me­ne kennis

Kuier - - Speletjies -

1. In wat­ter buur­land van Suid-A­fri­ka is die Kat­se­dam? 2. Wat is die naam van die groot­ste ge­wrig in die mens se lig­gaam? 3. Teen hoe­veel mu­re van ’n muur­bal­baan mag spe­lers die bal slaan? 4. Hoe­veel na­si­o­na­le bo­ta­nie­se tui­ne is daar in Suid-A­fri­ka? a) Agt b) Ne­ge c) Tien 5. In wat­ter jaar was die vo­ri­ge O­lim­pie­se S­pe­le? 6. In wat­ter or­gaan neem die bloed suur­stof op? 7. Op wat­ter vas­te­land is die on­af­hank­li­ke land Pe­ru? 8. Wat­ter u­ni­ver­si­teit se Var­si­ty­be­ker­rug­by­span is be­kend as Tuks? 9. Wat noem ons die laas­te let­ter van die G­riek­se al­fa­bet? a) Al­fa b) Gam­ma c) O­me­ga 10. Vol­tooi die A­fri­kaan­se uit­druk­king: “As dit _ _ _ re­ën, moet jy skep”. 11. Suid-A­fri­ka se toe­ken­ning vir dap­per­heid is ver­noem na wat­ter oor­log­skip? 12. Waar­voor staan die“S”in die af­kor­ting DNS (En­gels: DNA)? 13. Wat is die groot­ste huis­taal in die Noord­wes-pro­vin­sie? 14. Wat noem ’n mens ’n gholf­spe­ler se hel­per wat sy gholf­stok­ke dra? 15. Wat noem ’n mens ’n pro­fes­si­o­ne­le rui­ter wat aan per­de­wed­ren­ne deel­neem?

6.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.