STERRE VOORSPEL

Kuier - - Speletjies -

wa­ter­dra­er 21 Jan. – 19 Feb.

Ver­beel jou­self jy ge­niet din­ge waar­van jy nou net kan droom. Só pro­gram­meer jy jou­self om dit te be­reik. (DAAG­LIK­SE STERRE EN DIE LIEF­DE: 083 914 0181)

vis 20 Feb. – 20 Maart

Werk hard en dink bui­te die boks om jou ver­dien­ste heel­wat te ver­meer­der. (DAAG­LIK­SE STERRE EN DIE LIEF­DE: 083 914 0182)

ram 21 Maart – 20 A­pril

Dis ’n goeie tyd vir eks­pe­ri­men­teer en ont­dek­king. Ge­bruik dan wat jy leer tot jou eie voor­deel. (DAAG­LIK­SE STERRE EN DIE LIEF­DE: 083 914 0171)

bul 21 A­pril – 21 Mei

Pro­ble­me by die huis of met ei­en­dom kan op­ge­los word as jy die eer­ste stap vat. Dap­per ak­sies sal be­vre­di­gen­de o­plos­sings mee­bring. (DAAG­LIK­SE STERRE EN DIE LIEF­DE: 083 914 0172)

twee­ling 22 Mei – 21 Ju­nie

Jou kre­a­tie­we den­ke speel ’n groot rol in jou soe­ke na suk­ses. Jy be­hoort met iets ek­stra spe­si­aals vo­ren­dag te kom. (DAAG­LIK­SE STERRE EN DIE LIEF­DE: 083 914 0173)

kreef 22 Ju­nie – 23 Ju­lie

Jy sal die vrug­te daar­van pluk as jy meer op­let­tend is wan­neer dit by jou werk kom. (DAAG­LIK­SE STERRE EN DIE LIEF­DE: 083 914 0174)

Leeu 24 Ju­lie – 23 Aug.

Om suk­ses­vol te wees, moet jou e­mo­sies en ge­dag­tes saam werk. Pro­beer aan­pas en kry men­se om jou te help. ( DAAG­LIK­SE STERRE EN DIE LIEF­DE: 083 914 0175)

maagd 24 Aug. – 23 Sept.

Maak ’n punt daar­van om in men­se se goeie boe­kies te bly wat in staat is om jou te help om jou doel­wit­te te be­reik. (DAAG­LIK­SE STERRE EN DIE LIEF­DE: 083 914 0176)

weeg­skaal 24 Sept. – 23 Okt.

Melk ge­leent­he­de vir al wat dit werd is. Hou jou oë oop vir be­sig­heid en jy sal geld maak. (DAAG­LIK­SE STERRE EN DIE LIEF­DE: 083 914 0177)

S­ker­pi­oen 24 Okt. – 22 Nov.

Sit ek­stra e­ner­gie en tyd in jou as­pi­ra­sies, al be­te­ken dit meer werk en min­der ple­sier vir nou. (DAAG­LIK­SE STERRE EN DIE LIEF­DE: 083 914 0178)

boog­skut­ter 23 Nov. – 21 Des.

Be­gin so­si­a­li­seer. Waar jy ook al is, maak se­ker jy word raak­ge­sien, want dit sal baie deu­re vir jou oop­sluit. (DAAG­LIK­SE STERRE EN DIE LIEF­DE: 083 914 0179)

steen­bok 22 Des. – 20 Jan.

Maak tyd om te me­di­teer. Vir in­ge­val jy ver­geet het, jou krag van bin­ne en dap­per­heid van bui­te kom van­af ge­bed. ( DAAG­LIK­SE STERRE EN DIE LIEF­DE: 083 914 0180)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.