Wen­ke ge­soek

Kuier - - Wenke -

Ek soek raad vir mug­gies, ver­al in die toi­let se ven­ster. Die wa­ter van die o­ver­flow drup daar. CATHLEEN PEDRO, TOUWSRIVIER

Wat kan ek ge­bruik vir gout? ANONIEM

My ba­ba kry ge­reeld brand­boud­jies en dit voel die bou­de­room help nie. E­ni­ge raad? CE­CI­LIA S­TRAUSS, MAL­MES­BU­RY

Ek het bit­ter­lik dun ha­re en dit val ook baie uit. Is daar e­ni­ge raad om dit te ver­be­ter? ELSABETHA KLEIN, KUILSRIVIER

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.