Kuier

NOMMER 37

-

Ons lesers het spesiaal die geleenthei­d gekry om die nuwe Afrikaanse rillerflie­k Nommer 37, te kyk voordat dit landwyd in teaters begin draai het. Dié spesiale voorskou is op Woensdag 23 Mei by Ster-Kinekor in Tygervalle­i gehou. Almal het die aand geniet met van die akteurs wat ’n draai kom maak het. Verfrissen­de drankies is geborg deur Delush. Die fliek is tans landwyd in fliekteate­rs te sien.

Met trane wat rol oor my wange lees ek die verhaal van Nikki (’ n Lewe met letsels, 30 Mei). Weereens besef ek die betekenis van dankbaarhe­id. Ek wens vir sy mammie en vir hom net die beste toe. ANONIEM Ek is baie trots op Monique Rockman Agter 37 se skerms, 30 Mei). Ek ken haar goed. Ons bly naby mekaar op Albertinia. Kan nie wag om die fliek te kyk nie! JUNITA KIEWIT, ALBERTINIA

Johanna Alexander (Wat die hart van vol is, 30 Mei), ek salueer jou! Jy is ’n ster. Mag jy geseënd wees. EMELYN HARRIS, ATLANTIS

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa