VAT VLAM MET. JOU BRAAI!.

Ge­noeg vir 6

Kuier - - Front page -

BESTANDDELE

2 lamsribbetjies in stukke van 1 – 2 cm breed ge­sny 1 eet­le­pel sout 1 tee­le­pel grow­we swart­pe­per 2 eet­le­pels kol­jan­der, grof­ge­maal ½ tee­le­pel a­fyn na­el­tjies 1 tee­le­pel bruin­sui­ker 4 – 6 eet­le­pels bruin­a­syn

METODE

Roos­ter die kol­jan­der­sa­de oor lae hit­te in ’n droë pan vir ’n paar mi­nu­te. Ge­bruik ’n rol­ler of stam­per en druk die kol­jan­der fyn, maar nie tot ’n poei­er nie. Vryf rib­be­tjies met die sout, pe­per, kol­jan­der, na­el­tjies en sui­ker. Be­sprin­kel met a­syn en ma­ri­neer vir 30 mi­nu­te of oor­nag. Braai rib­be­tjies oor ma­ti­ge hit­te tot bros en gaar. Die rib­be­tjies moet som­mer so staan-staan van die roos­ter af ge­ëet word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.