Hoof­kos:

­Pro­beer ­lek­ker­dis­se­ oor­ die­ ko­le

Kuier - - Die span - KOS: SAMANTHA LIEDEMAN MO­DE: LAVERN MAARMAN

BRAAI ’N BIE­TJIE! In Suid-A­fri­ka is braai ’n so­si­a­le er­va­ring waar­ty­dens fa­mi­lie, vrien­de en ge­lief­des by­me­kaar­kom om ons ge­deel­de kul­tuur­er­fe­nis te vier. Elke jaar in Sep­tem­ber word ons op­nuut hier­van be­wus ge­maak wan­neer ons Er­fe­nis­dag, ook be­kend as Braai­dag, vier om die braai. So of jy nou hou van tjops, see­kos of som­mer net groen­te – jy kán al­les op ’n vuur maak!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.