GEMARINEERDE LAMSTJOPPIES

Ge­noeg vir 4

Kuier - - Braai -

BESTANDDELE

8 – 10 lams­rug- of blad­tjops 2 – 3 eet­le­pels o­lyf­o­lie 2 – 3 eet­le­pels veel­doe­li­ge spe­se­ry­meng­sel (re­sep on­der) 1 – 2 eet­le­pels Wor­ces­ter­sous 2 eet­le­pels bruin a­syn

METODE

Plaas die tjops en al die an­der bestanddele in ’n glas­bak. Mas­seer die geur­mid­dels in die vleis en werk deur met jou han­de so­dat die vleis goed be­dek is. Ma­ri­neer oor­nag of vir ’n uur of twee. Braai oor ma­ti­ge ko­le tot­dat die vet van die vleis uit­ge­braai en bros is, am­per soos kai­ings. Be­dien die vleis warm.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.