ROOMSPINASIE-BRAAIPASTEI

Ge­noeg vir 8 – 10

Kuier - - Braai -

BESTANDDELE 2 rol­le blaar­deeg (puff pa­stry), ont­vries 1 kop­pie klaar­be­rei­de roomspinasie 1 wiel fe­ta, geur van jou keu­se 2 uie, ge­ka­ra­me­li­seer in 2 eet­le­pels o­lyf­o­lie 1 kop­pie moz­za­rel­la-kaas, ge­ras­per ’n K­nip­pie sout en grof­ge­maal­de swart­pe­per METODE Rol die deeg oop op ’n meel­be­strooi­de op­per­vlak. S­meer die spi­na­sie oor die deeg en los ’n soom van 1 cm reg rond­om oop. Volg met die uie, moz­za­rel­la en krum­mel dan die fe­ta daar­oor. Geur met sout en pe­per voor­dat jy die an­der vel deeg op­sit. Knyp die deeg reg rond­om om die vul­sel bin­ne te hou. Sit die pas­tei op ’n ge­smeer­de toe­kny­proos­ter en maak lig­gies toe. Braai oor ma­ti­ge ko­le tot deur­gaar en goud­bruin aan al­bei kan­te. Koel af vir ’n paar mi­nu­te, sny in blok­ke en be­dien.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.