SNOEK OOR DIE KO­LE MET SOETRISSIEMARINADE

Ge­noeg vir 8 – 10

Kuier - - Braai -

BESTANDDELE: 1 heel snoek, skoon­ge­maak en oop­ge­vlek Sous 1 kop­pie ap­pel­koos­kon­fyt 2 knof­fel­hui­sies, ge­kap 1 hand­vol vars kol­jan­der ½ ui, grof­ge­kap 1 tee­le­pel sout 1 tee­le­pel grof­ge­maal­de swart­pe­per 2 – 3 rooi brand­ris­sies 2 eet­le­pels o­lyf­o­lie 1 eet­le­pel suur­le­moen­sap METODE Plaas al die bestanddele vir die sous in ’n voed­sel­ver­wer­ker en pols tot glad of meng goed in ’n bak­kie. Sit die snoek op ’n ge­smeer­de toe­kny­proos­ter. S­meer die bin­ne­kant (vleis­kant) van die snoek mil­de­lik met die sous. Knyp roos­ter toe en braai oor re­de­li­ke warm ko­le tot net gaar. Snoek is ge­neig om droog te wees in­dien dit te lank ge­braai word, so waak daar­teen. Ge­niet met roos­ter­koe­ke en slaai.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.