Tuis­ge­maak­te spe­se­ry-vryf­meng­sel

Le­wer 250 ml vryf­meng­sel

Kuier - - Braai -

Bestanddele:

125 ml (½ k) Hu­letts Wit­sui­ker 35 ml (2 e en 1 t) BBQ-braai­spe­se­rye 30 ml (2 e) sout 15 ml (1 e) grof­ge­maal­de swart­pe­per 15 ml (1 e) I­ta­li­aan­se-kruie 10 ml (2 t) pa­pri­ka 10 ml (2 t) knof­fel­sout 5 ml (1 t) fyn ko­myn 5 ml (1 t) rooi­pe­per (op­si­o­neel)

Metode:

1. Plaas al die bestanddele in ’n bak­kie en meng goed. 2. Bê­re die meng­sel in ’n lug­dig­te hou­er of bot­tel­tjie. 3. Ge­bruik soos be­no­dig om ste­ak, tjops of hoen­der te geur voor­dat jy dit braai of roos­ter.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.