GEBRAAIDE SALMSLAAI

Ge­noeg vir 4

Kuier - - Braai -

BESTANDDELE

1 heel salm­fi­let, on­ge­veer 500 g of meer ¼ kop­pie o­lyf­o­lie ¼ tee­le­pel ca­yen­ne-pe­per ½ tee­le­pel pa­pri­ka 1 tee­le­pel sout 2 eet­le­pels suur­le­moen­sap 2 – 3 eet­le­pels maple sy­rup (es­do­ring­stroop) ½ kop­pie kom­kom­mer­sky­fies ½ le­moen, in seg­men­te ge­breek Ge­noeg ro­ket­bla­re

Slaai­sous

½ kop­pie le­moen­sap 1 tee­le­pel maple sy­rup 2 eet­le­pels o­lyf­o­lie 1 eet­le­pel pie­ter­sie­lie, ge­kap

METODE

Meng die o­lyf­o­lie, ca­yen­ne-pe­per, pa­pri­ka, suur­le­moen­sap, sout en stroop en klits goed met ’n vurk tot sou­se­rig. Verf die vis met die sous en braai dan vin­nig oor hoë hit­te tot am­per gaar. Haal van die roos­ter af en laat rus vir 5 mi­nu­te. Die hit­te in die vis sal dit ver­der gaar­maak. Breek die vis rof­weg in stukke en meng met roc­ket, kom­kom­mer­sky­fies en le­moen­seg­men­te. Be­druip met die slaai­sous.

Sous: Giet al die bestanddele in ’n glas­fles­sie en skud goed. Be­dien slaai op bruschet­ta.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.