SA SE GROOTSTE TA­LE

Kuier - - Jou Kind En Skool -

ZOELOE IS DIE MEES GE­SPRO­KE TAAL IN SUID A­FRI­KA MET MIN­STENS 11,6 MIL­JOEN SPRE­KERS. Dit word ge­volg deur X­ho­sa met 8,15 mil­joen spre­kers en A­fri­kaans met 6,85 mil­joen spre­kers. En­gels volg met 4,9 mil­joen spre­kers, Se­pe­di met 4,6 mil­joen spre­kers en Setswa­na met 4,07 mil­joen spre­kers. Die Wes-Kaap is die tuis­te van die mees­te A­fri­kaans­spre­ken­des (2,8 mil­joen), ter­wyl Gau­teng die mees­te En­gels­spre­ken­des (1,6 mil­joen) het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.