Mo­de:

Vier ons ryk er­fe­nis met Afrika-ge­ïn­spi­reer­de modes. Kies hel­der kleu­re en pa­tro­ne of kry in­spi­ra­sie met fo­kus­i­tems. Om se­ker te maak jy staan uit, rond jou uit­rus­ting af met bon­ki­ge ju­we­le en ’n kop­doek.

Kuier - - Die span - DEUR LAVERN MAARMAN

Vier­jou­er fe­nis­met­in­spi­ra­sie­uit­A fri­ka

y en jou fa­mi­lie en vrien­de woon al­mal op pla­neet Aar­de. Daar is ook baie an­der soor­te or­ga­nis­mes wat hier by ons woon. Het jy al ooit ge­won­der hoe ons al­mal hier ge­kom het? We­ten­skap­li­kes pro­beer om hier­die vraag te be­ant­woord met die te­o­rie van evolusie.

Oor die ja­re is daar al baie te­o­rieë ge­vorm oor hoe die mens sy ver­sky­ning ge­maak het. Een so ’n te­o­rie is evolusie. Lees en leer meer oor wat we­ten­skap­li­kes sê waar­van­daan men­se kom. Deur S­hir­mo­ney R­ho­de

Rok, R899,99, Poe­try; serp, R225, Poe­try; hals­snoer, R149, Mi­la­dys; tek­kies, R179,99, MRP; hand­sak, R199,99, Ex­act; belt, R149,99, Mi­la­dys.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.