Oor­sprong:

Kuier - - Die span -

Waar­ko­mons­van­daan?

DIE EVOLUSIE VAN MEN­SE

Mens­li­ke evolusie ver­wys na die e­vo­lu­si­o­nê­re pro­ses wat ge­lei het tot die ont­staan van mo­der­ne men­se. Dit het be­gin met die e­vo­lu­si­o­nê­re ge­skie­de­nis van pri­ma­te en lei tot die op­koms van ho­mo sa­piens as ’n af­son­der­li­ke spe­sie van die groot ape. Hier­die pro­ses ver­wys na die ge­lei­de­li­ke ont­wik­ke­ling van ei­en­skap­pe soos die mens­li­ke ver­moë om op twee voe­te te loop en om taal te ge­bruik om te kom­mu­ni­keer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.