ELLEN-FLIEK

Kuier - - Kuierhoekie -

Kin sa­me­wer­king met S­terKi­ne­kor, het vir le­sers ’n ge­leent­heid ge­bied om kaart­jies te wen na ’n spe­si­a­le voor­skou van die tref­fer­fliek Ellen, Die Ellen Pak­kies

S­to­rie op Maan­dag 27 Au­gus­tus. Die voor­skou het by die S­ter-Ki­ne­kor in Ty­ger­val­lei-sen­trum in Bellville, Kaapstad plaas­ge­vind. By dié spe­si­a­le ver­to­ning het die wen­ners ook kans ge­kry om die ak­tri­se Jill Le­ven­berg, wat die hoof­rol ver­tolk, te ont­moet.

Dit was nat en koud daar­die aand, maar die wen­ners was nie spyt dat hul­le uit­ge­kom het nie. Hul­le was baie be­ïn­druk met die fliek, wat tans land­wyd in ver­skeie fliek­te­a­ters ver­toon word. On­der­steun ons plaas­li­ke ta­lent so­dat hul­le kan aan­hou om sto­ries soos dié van Ellen Pak­kies te ver­tel.

Jill Le­ven­berg, Ellen Pak­kies in die fliek, ont­moet wen­ners van die kom­pe­ti­sie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.