Her­ders­pas­tei

Kuier - - In Die Kombuis -

Ge­noeg vir 4 BE­STAND­DE­LE

2 eet­le­pels o­lyf­o­lie 500 g bees­maal­vleis 1 ui, grof­ge­kap 1 wor­tel, ge­ras­per 1 kop­pie sam­pi­oe­ne, op­ge­sny ½ tee­le­pel knof­fel­vlok­kies ¼ tee­le­pel fyn na­el­tjies 1 blok­kie hoen­der­af­trek­sel (op­ge­los in 1 kop­pie kook­wa­ter) Pe­per na smaak 4 aar­tap­pels 2 eet­le­pels meel 2 eet­le­pels ge­sou­te bot­ter ¼ – ½ kop­pie room ½ kop­pie ched­dar­kaas, ge­ras­per ¼ kop­pie pie­ter­sie­lie, ge­kap

Metode

S­kil die aar­tap­pels en sny in blok­kies. Be­dek met koue wa­ter en bring tot kook­punt in ’n me­di­um­groot­te pot. So­dra die aar­tap­pels sag is, gooi die wa­ter af en druk fyn met ’n aar­tap­pel­druk­ker. Roer die bot­ter en room by, ge­volg deur die pie­ter­sie­lie en kaas. Hou een­kant. Ver­hit die o­lyf­o­lie in ’n pot en braai die maal­vleis daar­in tot bruin. Voeg die ui, wor­tel en sam­pi­oe­ne by. So­teer vir 5 min en roer dan die meel, k­nof­fel, na­el­tjies en pe­per by. Meng goed en voeg dan die af­trek­sel by. Be­dek en prut vir 10 mi­nu­te. Skep uit in ’n oond­skot­tel en skep die mash bo-op. Bak in ’n voor­ver­hit­te oond by 180°C vir 15 – 20 mi­nu­te. Be­dien warm met groen­te en rys.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.