GATSBY

Kuier - - Promosie -

Ge­noeg vir 4 BE­STAND­DE­LE

O­lie om uie te braai 1 ui, fyn­ge­sny 2 knof­fel­hui­sies, ge­ras­per 2 tee­le­pels gem­mer, ge­ras­per 2 eet­le­pels ma­sa­la 500 g ste­ak, in dun stuk­ke ge­sny 450 g ge­blik­te ta­ma­ties 1 groot brood­rol 3 eet­le­pels RAMA Lite S­pre­ad 60 ml (¼ kop­pie) man­go a­t­char 2 ta­ma­ties, in sky­we ge­sny ’n Hand­vol vars krop­slaai 1 kom­kom­mer, in lin­te ge­sny Vars­ge­maak­te tjips met spe­se­rye

METODE

Ka­ra­me­li­seer die uie ef­fens in ’n bie­tjie o­lie in ’n kleef­we­ren­de pan oor ma­ti­ge hit­te. Voeg die ge­ras­per­de k­nof­fel, gem­mer en ma­sa­la by die ef­fens ge­ka­ra­me­li­seer­de uie en braai ver­der. Stel die hit­te van die stoof hoër en ver­bruin die ste­ak. Voeg daar­na die ta­ma­tie by, sit die dek­sel op en laat dit vir 30 – 40 mi­nu­te kook. Sny die brood­rol in die leng­te deur en smeer RAMA Lite aan al­bei kan­te. Smeer a­t­char op die on­der­ste stuk brood­rol en plaas die ste­ak bo-op. Volg met die ta­ma­tie­sky­we, krop­slaai, kom­kom­mer en tjips. Be­dien.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.