WHATSAPP-VRYERY

Kuier - - Antie Val -

Ek is E van So­mer­set-Wes. Ek het S op WhatsApp ont­moet. Ons chat al ’n ge­rui­me tyd en nou wil ons me­kaar ont­moet. Hy klink vir my op­reg, maar ek is bang vir die ont­moe­ting, want ek het al ge­lees toe ’n da­me haar chat-ou ont­moet toe is dit glad nie soos hy voor­ge­gee het nie. Ek het ook al in die ver­le­de so seer­ge­kry. Toe ek dit vir hom sê, het hy ge­sê al­le mans is nie een­ders nie. Wat moet ek doen?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.