SPEEL TWEE­DE VI­OOL

Kuier - - Antie Val -

An­tie Val, ek is nou al se­we jaar ver­loof en ons woon saam, maar daar is ’n paar goed wat my pla. Ek word nooit eer­ste in die ver­hou­ding ge­plaas nie en as ek daar­oor praat, word dit as niks af­ge­maak. Wan­neer ek aan­dag soek, is seks die ant­woord. Ek word ge­sê ek ver­beel my oor goed waar­oor ek on­ge­luk­kig is. Wat die e­mo­si­o­ne­le kant be­tref, word ek af­ge­skeep. Gee as­se­blief vir my raad.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.