DRA ’N DOEK

Kuier - - Mode -

Die doek was ken­mer­kend aan die st­rug­gle-i­koon Win­nie Man­de­la. Be­hal­we dat dit her­koms van kul­tuur en ge­loof sim­bo­li­seer, is dit van­dag ’n mo­de­by­kom­stig­heid. Dit kan op ver­skil­len­de ma­nie­re ge­bind word. Nou kan jy steeds styl­vol lyk al is jou ha­re woes on­der daai doek.

Broek, R599, Poe­try; hemp, R149,99, MRP; skoe­ne, R169,99, MRP; doek, R29,99, C­hoi­ce clo­thing; arm­ban­de, R50, MRP; oor­bel­le, mo­del se eie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.