DIE KASTEEL

Kuier - - Mode -

Die fo­to­ses­sie het by die Kasteel in Kaapstad plaas­ge­vind. Die Kasteel is tus­sen 1666 en 1679 ge­bou en is die oud­ste be­staan­de ko­lo­ni­a­le ge­bou in Suid-Afrika. Dit is ’n wa­re sen­trum van ge­deel­de er­fe­nis in die land. Dit ver­tel ’n s­to­rie van vreug­de, pyn, tra­ne, ge­luk, vrees en hoop, en die Kasteel het ’n kar­di­na­le rol ge­speel in die ont­wik­ke­ling van Suid-Afrika. Vir meer in­lig­ting oor dié na­si­o­na­le er­fe­nis­ter­rein, be­soek www.cas­t­le­of­good­ho­pe.co.za.

Romp, R159,99, MRP;T-hemp, R49, MRP; baad­jie, R499, The Fix; skoe­ne, R119, MRP; serp, R149, Mi­la­dys; oor­bel­le, R39,99, MRP; arm­ban­de, R50, MRP.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.