A­NA­TO­MIE­SE OOREENKOMSTE EN VER­SKIL­LE TUS­SEN AFRIKAAPE EN MEN­SE

Kuier - - Hoërskool -

Ooreenkomste:

Op­po­neer­ba­re duim wat ape in staat stel om ’n krag­greep, en men­se ’n krag­greep en ’n fyn mo­to­rie­se greep te hê. •

Twee han­de met vyf vin­gers elk en twee voe­te met vyf to­ne elk. •

Lang arms wat vry­lik kan ro­teer aan­ge­sien die skou­er­ge­wrig be­we­ging in al­le rig­tings toe­laat. •

Naak­te vin­ger- en toon­pun­te met plat na­els.

’n Klei­ner snoet met ’n ver­swak­te reuk­sin­tuig. •

S­te­re­o­sko­pie­se vi­sie aan­ge­sien die oë vo­ren­toe wys en diep­te gee aan wat ge­sien word (3D-vi­sie). •

Oë met ke­ël­tjies (en sta­fies) wat vi­sie in kleur moont­lik maak. •

B­rein­sen­trums is ver­groot wat in­lig­ting van­af han­de en oë ver­werk. • Geen stert. • Ver­skil in ge­slags­de­le waar man­li­ke en vrou­li­ke in­di­vi­due on­der­skei kan word. •

Be­sit voor- en wa­re kies­tan­de met ge­ron­de knob­bels.

• Vier­voe­tig • Wer­wel­ko­lom C­vor­mig ge­krom • Arms lan­ger en ster­ker as be­ne K­nie­ge­wrig- te klei­ner en swak­ker

Bek­ken­gor­del lank en smal

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.