GE­MEEN­SKAP­LI­KE VOOROUERS

Kuier - - Jou Kind En Skool -

Die e­vo­lu­sie­te­o­rie sê nie dat die mens uit die sjim­pan­see of go­ril­la ont­staan het nie, maar dui daar­op dat ons ’n ge­meen­skap­li­ke voor­ou­er deel. Oor­blyf­sels van vroeë ho­mi­nie­de is baie skaars. Daar is drie hoof­ti­pes wat be­wys dat ho­mi­nie­de moont­lik ’n ge­meen­skap­li­ke voor­ou­er kon deel: Fos­siel­be­wy­se Ge­ne­tie­se be­wy­se Kul­tu­re­le be­wy­se

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.