Pigs in a blan­ket

Kuier - - Foto ter illustrasie -

Maak 24 klein var­kies

BESTANDDELE

1 wiel ca­mem­bert-kaas 1 vel blaar­deeg (puff pa­stry) van 20 cm x 20 cm 1 ei­er, ge­klits 24 klein vark­wor­sies (bees­wor­sies sal ook werk) 12 re­pies st­re­a­ky ba­con, in die helf­te ge­sny ½ kop­pie braai­sous

METODE

Plaas die kaas in die mid­del van die deeg. Sny ke­pe van­af die rand van die kaas tot op die rand van die deeg. Dit sal soos die arms van ’n wind­meul lyk. Vou die deeg stuk vir stuk oor die kaas so­dat dit oor­vleu­el en die kaas be­dek. Plaas op ’n ge­smeer­de bak­plaat, verf met ei­er en bak by 180°C vir 30 mi­nu­te. Rol nou el­ke wor­sie in ’n re­pie ba­con en steek vas met tan­de­stok­kies. Verf met braai­sous en bak op ’n ge­smeer­de bak­plaat by 180°C op die­self­de tyd as die kaas. Draai om ná 10 – 12 mi­nu­te. Bak ver­der aan die an­der kant tot­dat die ba­con bros en wor­sies gaar is. Plaas die warm ge­bak­te kaas op ’n op­dien­bord en rang­skik die wor­sies rond­om. Sny die boon­ste dek­sel van die deeg af. Doop jou wor­sie mil­de­lik in die ge­smel­te kaas en ge­niet.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.