GESIGPOEIER

Kuier - - Produkte -

Los, deur­sky­nen­de poei­er kan ge­bruik word om jou on­der­laag te set of om blink­heid weg te neem. Ge­bruik dit ook as jy nie gri­me­ring dra nie, maar net lig­te be­dek­king wil hê. Pro­beer NYX HD Mi­ne­ral Fi­nis­hing Po­w­der Lig­ht/Medium; R194,95.

Kies só jou on­der­laag

Moe­nie gri­me­ring dra as jy on­der­laag koop nie. Jy kan dan mak­lik ’n on­der­laag teen jou na­tuur­li­ke vel­kleur toets. Toets dit onder goeie lig (ver­kies­lik na­tuur­li­ke lig). Wend die tes­ter aan al­bei kan­te van jou voor­kop en ka­ke in so­wat 2 – 3 ha­le.

Hou die tes­ter aan vir om­trent ’n uur ter­wyl jy bui­te is of vra vir ’n sam­ple wat jy kan huis toe vat so­dat jy kan sien hoe lank dit hou en of dit jou vel o­lie­rig maak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.