CONCEALERS

Kuier - - Produkte -

Ge­bruik concealers of co­lour cor­rec­tors om don­ker krin­ge, ou­der­doms- en ge­boor­te­vlek­ke, groot po­rieë, lit­te­kens, vi­ti­li­go en an­der mer­ke te ver­bloem.

Kies ’n con­ce­a­ler wat ’n ska­ke­ring of twee lig­ter as jou vel­kleur is. Só kan jy don­ker mer­ke be­ter ver­bloem. Ge­bruik ge­le­ri­ge concealers om don­ker krin­ge te ver­bloem. Groen en blou werk vir rooi mer­ke van pui­sies, stuk­ken­de are en roos­ak­nee.

Pers laat ’n bleek ge­sig hel­der­der lyk. Pro­beer Yardley HD Con­ce­a­ler Pen; R110,95.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.