GROOT WOORD­BOU

NR. 28

Kuier - - Wendydavids -

Soek al tag­tig woor­de op die lys langs­aan in die ta­bel hier­on­der. Hul­le lê ho­ri­son­taal, ver­ti­kaal en di­a­go­naal.

Aar­beie Aar­tap­pels A­gur­kie A­man­dels Ap­pel­koos Ap­pels As­per­sie A­vo­ka­do Bak­la­va Beet Bes­sie Blom­kool Boon­tjie Brok­ko­li Brood Crois­sant Da­dels Dag­wood Draak­vrug Drui­we Een­de­pas­tei Eier­vrug Er­tjie Fram­boos Gra­naat G­re­na­del­la Grond­bo­ne Ha­wer­mout Ka­no­la Ker­sies Ki­wi K­nof­fel Koe­ja­wel Koem­kwat Kom­kom­mer Kruie Lem­me­tjie Le­moen Len­sies Liet­sjie

Lu­kwart Man­da­ryn Man­go Murg­pam­poen­tjie Mie­lies Nas­ter­gal Nar­tjie Nek­ta­rien Ok­ker­neut Okra O­lyf Pam­poen Pa­pa­ja Pa­tat Peer Pie­sang Po­me­lo Pruim Pyn­ap­pel Raap Ra­dys Ro­syn­tjie Ra­bar­ber Sam­pi­oen Sel­de­ry S­kor­sie Slaai­blaar Soet­ris­sie Son­ne­blom­saad S­pan­spek S­pi­na­sie Suur­le­moen Ta­ma­tie Turks­vy Uie Ve­sel­per­ske Vy­e­boom Vy­e­kon­fyt Waat­le­moen Wor­tels

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.