PAK VIR DIE PAD Kyk só mooi na jou sak

Be­lê in kwa­li­teit­ba­ga­sie wat mooi lyk, maar steeds lank gaan hou. Met die ver­skei­den­heid kleu­re en pa­tro­ne kan jy nie ver­keerd gaan nie!

Kuier - - Mode -

Stof jou sak af ’ n paar dae voor jou trip. Maak die bin­ne­kant skoon met ’n klam lap­pie en skrop die bui­te­kant goed. As jou zip vas­haak, smeer ’ n bie­tjie han­de­room aan en dit sal in ’ n jap­trap weer maklik oop- en toe­trek. Maak jou sak skoon: Meng ’n eet­le­pel was­poei­er en koek­so­da elk met ’ n hal­we eet­le­pel ba­ba­poei­er. S­prin­kel die meng­sel in jou sak en los dit vir 30 mi­nu­te. S­kud daar­na goed uit.

1. Hand­sak, R149,99, MRP. 2. Va­ni­ty-stel, R299,99, Ga­me. 3. Tas, R799,99, Ga­me. 4. S­trand­sak (wa­ter­dig), R69, Ga­me. 5. Sak met wie­le­tjies, R1 599,99, Bil­la­bong. 6. Rug­sak, R149,99, MRP.7. Ma­ke-up­sak­kie, R64,95, C­licks.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.