FA­CE­BOOK

Kuier - - Kuierhoekie -

In nog ’n skok­ken­de voor­val is ’n ses­ja­ri­ge mei­sie van P­re­to­ria ver­krag in die toi­let van ’n re­stau­rant. Die be­skul­dig­de het haar glo dop­ge­hou in die speel­ka­mer en haar toi­let toe ge­volg. Hou jy al­tyd jou kinders dop wan­neer hul­le in ’n re­stau­rant se speel­ka­mer is?

. Dit is so siek. Ek laat my se­we­ja­ri­ge seun­tjie die da­mes­toi­let ge­bruik so­dat ek saam met hom kan in­gaan. NADIA LEMMETUIS, KAAP­STAD

. Ek is een van daai pa­ra­noid ma’s wat angs­tig raak as my kind al­leen win­kel toe loop wat net op die hoek is of as hy nog draai ná skool. Op 12 moet my een al al­leen toi­let toe gaan, maar ek staan nog en wag daar by die mans­toi­let. Jy kan my maar snaaks aan­kyk. Ek het hom ge­leer jy skreeu soos ’n mal ding as ie­mand jou iets wil aan­doen en ek is daar! LISA BAR­NES, CENTURION . Hier­die siek var­ke kort die dood­straf. Hul­le is nie mense nie. YVETTE OTTO, JO­HAN­NES­BURG

. Ek kan nie meer die goed lees nie, dit maak my siek. Die ar­me kind se jong le­we is op­ge­mors. MARILYN DE BRUYN, KAAP­STAD

. Mense, mense, jul­le moet nooit jul kinders al­leen los nie. Dit kan met e­nig­een van ons ge­beur. Moe­nie dat jou kinders al­leen gaan uit­slaap by maat­jies of selfs gaan speel nie. Gaan saam met jou kind. Praat elke dag met jou kind oor sul­ke goed – som­mer van twee jaar af. Daar is baie var­ke daar bui­te. BELINDA WILLERS, NOORD­WES

. Ons weet daar is sul­ke mense daar­bui­te. Ai, wan­neer gaan mense leer? In­tus­sen ly die kinders daar­on­der. Hul­le moes hom ge­los het dat hul­le hom flen­ters slaan. Vark. MARLIES JANSEN VAN VUUR­EN, KRU­GERS­DORP

. Ek kry ons kinders ver­skrik­lik jam­mer. Hul­le het geen vry­heid om bui­te te speel of om by maat­jies te kui­er nie. En wie ver­oor­saak dit? Vol­was­se­nes. Die ein­ste mense wat on­skul­di­ge we­sen­tjies ten al­le kos­te moet be­skerm. Va­kan­sies het vir wer­ken­de ou­ers ’n nag­mer­rie ge­word. En nou dít. ’n Uit­stap­pie na ’n ge­sins­re­stau­rant ver­an­der in ’n tra­ge­die. Wat moet ou­ers nog doen om kinders te be­skerm? YOLANDE HAYWOOD, KAAP­STAD Het jy die op­spraak­wek­ken­de fliek,

El­len, Die El­len Pak­kies S­to­rie, gaan kyk en wat het jy daar­van ge­dink?

. Dit be­wys net weer nie­mand staan een­dag op en be­sluit om dwelms te doen nie. Daar is so baie by­dra­en­de fak­to­re. Ons moet ver­sig­tig wees om so maklik te oor­deel. Dit kan met e­nig­ie­mand ge­beur. CHARMAIN KIEWIETS, KAAP­STAD

My ma het ge­sê: “Jy weet nie wat­ter spo­re ie­mand an­ders al in hul le­we ge­trap het nie. Moe­nie so vin­nig wees om an­der mense te jud­ge nie. WILHELMINA FRANKEN, PORT E­LI­ZA­BETH

. Hier­die­fliek­oor­an­tie­El­len­gaan­oor­so­veel­meer­as­net­’ n­vrou­wat­haar­kind­dood­ge­maak­het.­Elke­k a­rak­ter­het­’ n­s­to­rie­van­hul­eie .­I n­’ n­on­der­houd­het­an­tie­El­len­ge­sê­A­bie­was­’n­goeie­seun. ­Ek­st em­100% ­met­haar­saam.­S y­het­r eg­tig­’ n­goeie­job­ge­doen­om­hom­g root­te­maak. ­Sy­het­hom­t ot­die­best e­van­haar­v er­moë­groot­ge­maak.­Hy­was­net­aan­die­ver­keer­de­k ant­van­die­lew e­bloot­ge­stel­en­ons­jus­tic e­sy­stem­in­Suid-A­fri­ka­het­haar­ge­fail .ALNUSCHKA STEWE, PAARL

. Die­tra­ne­het­vr y­lik­ge­vloei,­want­dis­’n­werk­lik­heid.­Par­ty­van­ons­leef­hier­die­werk­lik­heid­daag­liks.ANN JACKSON, BOKS­BURG

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.