boe­lie­bief­smoor­tjie

Kuier - - In Die Kombuis -

Ge­noeg vir 6 – 8 BE­STAND­DE­LE 3 eet­le­pels o­lie 2 uie, op­ge­sny ½ soet­ris­sie (rooi of groen), op­ge­sny 1 ta­ma­tie, grof­ge­kap 4 aar­tap­pels, in klein blok­kies ge­sny Sout en pe­per na smaak 2 blik­ke boe­lie­bief, in blok­kies ge­sny Pie­ter­sie­lie vir gar­ne­ring, ge­kap Brood of rol­le­tjies vir op­die­ning ME­TO­DE Ver­hit die o­lie in ’n me­di­um­groot­te pot of pan. So­teer die uie en soet­ris­sie tot ge­ka­ra­me­li­seer en roer die ta­ma­tie en aar­tap­pels by. So­teer vir 2 – 3 mi­nu­te en voeg dan ge­noeg wa­ter by om die aar­tap­pels te bedek. Geur met ’ n k­nip­pie sout en pe­per, sit die dek­sel op en prut tot­dat die aar­tap­pels sag is. Roer die boe­lie­bief by en prut vir nog 5 mi­nu­te. Geur met nog sout en pe­per in­dien no­dig en gar­neer met pie­ter­sie­lie. Be­dien op vars brood of brood­rol­le­tjies.

WENK: As daar smoor­tjie oor is, kan jy dit meng met blat­jang en som­mer ’ n lek­ker jaf­fle maak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.