Jou kind en Skool: 7 wonders van die wê­reld

Kuier - - Inhoud - Deur S­hir­mo­ney R­ho­de

Toe die an­tie­ke G­rie­ke so vroeg as 323 v.C. be­sluit het om lys­te op te stel van die se­we merk­waar­dig­ste mens­ge­maak­te wonders, sou hul­le nooit kon ge­dink het dat hier­die i­dee veel la­ter deur ’n mo­der­ne mens voort­ge­sit sou word nie. Die wê­reld is mas­sief en in so­veel de­le daar­van pronk pro­mi­nen­te mo­nu­men­te, ge­boue en stand­beel­de, maar wat­ter van hier­die staan bo aan die lys van wonders?

GE­SKIE­DE­NIS

Die An­tie­ke Se­we Wonders was se­we an­tie­ke mens­ge­maak­te ge­boue en stand­beel­de wat deur ou G­riek­se rei­si­gers ge­kies is as die wonders van die an­tie­ke wê­reld. Dié lys van P­hi­lo van By­zan­ti­um, ’n G­riek­se in­ge­ni­eur, word as die kor­rek­te lys van die se­we an­tie­ke wonders aan­vaar. Vi­su­e­le voor­stel­lings van hoe hier­die an­tie­ke wonders ge­lyk het, is oor die eeue deur ver­skil­len­de kuns­te­naars uit­ge­beeld, want uit die se­we is dit net die Pi­ra­mi­des in E­gip­te wat nog be­staan.

DIE SE­WE AN­TIE­KE WONDERS IS:

1. Die Ko­los van R­ho­dos 2. Die han­gen­de tuin van Ba­bi­lon 3. Die Mau­so­le­um van Ha­li­ka­mas­sos 4. Die Tem­pel van Ar­te­mis by E­fe­se 5. Die stand­beeld van Zeus by O­lim­pië 6. Die Pi­ra­mi­des in E­gip­te 7. Die Vuur­to­ring (P­ha­ros) van A­lex­an­drië

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.