Mo­de: Cool so­mer­t­rends vir al­mal

Kuier - - Inhoud - DEUR LAVERN MAARMAN

Die so­mer is ge­maak vir pret en ple­sier in die nuut­ste trends en mo­des. Met blom­pa­tro­ne en tro­pie­se prints is jy in die kol, staat­ma­ker de­nim is al­tyd klas­siek en bo­ho en stre­pe is ’n móét.

Top, R149,99, MRP; kort­broek, R99,99, MRP; arm­band, R49,99, MRP.

Hoed, R39,99, C­hoi­ce Clo­thing; oor­bel­le, R25,99, MRP; hals­snoer, R29,99, MRP; top, R149,99, MRP; romp, R189, MRP; san­da­le, R199,99, MRP; hand­sak, R240, Ex­act; arm­band, R49,99, MRP.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.