HALLO MY KUI­ER- MEN­SE,

Kuier - - Kuierhoekie -

El­ke jaar hier­die tyd be­rei ek my voor om vir die fa­mi­lie ’ n groot speech te gee om ma­tig­heid voor oë te hou in die fees­tyd. Maar ek is be­vrees dit het nog nooit van­te­vo­re ge­werk nie en ek het ’ n ver­moe­de van­jaar se dop­pie is ook reeds ge­klink, want die ver­sie­rings is klaar op in die win­kels en die in­ko­pie­ly­sies is al uit­ge­skryf!

Geen fi­nan­si­ë­le druk kan eg­ter die sa­me­syn en spe­si­a­le fa­mi­lie­tyd van die fees­tyd weg­vat nie en dis wat Marc Lot­te­ring, ons voor­blad­ge­sig, wil be­waar. Hy het voor­waar die gees vir die sei­soen en sy op­ge­won­den­heid is aan­steek­lik.

Maar daar is nog ho­pe aan­gry­pen­de en in­spi­re­ren­de sto­ries in hier­die uit­ga­we. Dis Mo­vem­ber en daar­om laat ons die kol­lig op die man­ne val. Wat ’ n fan­tas­tie­se jong ta­lent is Lu­ke Da­vids (bl. 12) nie! Ons glo hy gaan nog ho­pe re­kords breek.

Aan die anderkant van die spek­trum is C­heslin Marsh (bl. 14). Ook ’ n jong Ka­pe­naar, maar wat vir heel an­der re­des die hoof­op­skrif­te ge­haal het. Sy aan­gry­pen­de sto­rie oor sy ril­ler­nag van ge­weld, is ’n na­re nag­mer­rie van die ver­keer­de tyd op die ver­keer­de plek.

Moe­nie ons vol­gen­de uit­ga­we mis vir ons Kers­re­sep­te nie!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.