Ge­bak­te vis en chick­pea-slaai

Kuier - - In Die Kombuis -

Ge­noeg vir 4 BE­STAND­DE­LE Slaai

1 x 400 g-blik ke­ker­ert­jies (chick­pe­as), goed af­ge­spoel en ge­drei­neer 1 groot rooi­ui, fyn­ge­kap 2 ta­ma­ties, in blok­kies ge­sny 1 kom­kom­mer, in blok­kies ge­sny ’n Hand­vol vars pie­ter­sie­lie, fyn­ge­kap ¼ kop­pie o­lie 3 eet­le­pels suur­le­moen­sap Sout en vars­ge­maal­de swart­pe­per

Vis

2 kop­pies bruis­meel (self­rai­sing flour) ’n K­nip­pie sout 225 ml bier 225 ml wa­ter 8 stok­vis­moot­jies Sout en pe­per na smaak O­lie vir diep­braai

ME­TO­DE

Slaai: Meng die ert­jies, ui, ta­ma­ties, kom­kom­mer en pie­ter­sie­lie saam in ’n slaai­bak. Giet die o­lie in ’ n k­lein bak­kie en meng dit met die suur­le­moen­sap. Geur dit met sout en pe­per en giet oor die slaai. Meng al­les goed. Vis: Sif die bruis­meel en sout saam in ’ n meng­bak. Maak ’ n hol­te in die meel en k­lits die bier en wa­ter ge­lei­de­lik by. K­lits tot­dat jy ’ n glad­de meng­sel het en laat staan vir ’ n half­uur. Geur die vis­moot­jies met sout en pe­per. Ver­hit ge­noeg o­lie in ’ n diep ka­strol. Doop die vis in die be­slag en laat die oor­tol­li­ge be­slag af­drup. Braai een stuk­kie op ’ n slag in die o­lie tot goud­bruin en gaar. D­rei­neer op hand­doek­pa­pier.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.