Vis­pak­kies met krui­e­bot­ter

Kuier - - In Die Kombuis -

Ge­noeg vir 4 BE­STAND­DE­LE

4 stok­vis­moot­jies 4 eet­le­pels bot­ter 1 x 120 g-pak­kie k­lein peul-ert­jies (su­gar snap pe­as) 8 ker­sie­ta­ma­ties, ge­hal­veer Sout en vars­ge­maal­de pe­per ’n Hand­vol pie­ter­sie­lie, vars­ge­kap

ME­TO­DE

Sny vier stuk­ke bak­pa­pier, groot ge­noeg so­dat jy el­ke stuk­kie vis soos ’n pak­kie kan toe­draai. Plaas ’n vis­moot­jie op el­ke stuk bak­pa­pier en skep ’n eet­le­pel bot­ter op elk­een. Rang­skik die ert­jies en ta­ma­ties bo-op. Geur met sout en pe­per na smaak en sprin­kel pie­ter­sie­lie oor elk­een. Vou die pak­kies mooi toe en plaas op ’n bak­plaat met ’n rand­jie. Bak vir 15 mi­nu­te in ’n voor­ver­hit­te oond van 200°C.

WENK:

Be­dien die pak­kies net so op elk­een se bord. Dis heel pret­tig om dit self te kan oop­maak. Dit lyk boon­op baie mooi.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.