De­ka­den­te aar­bei­melk­skom­mel

Kuier - - In Die Kombuis -

2 groot of 4 k­lein melk­skom­mels BE­STAND­DE­LE

8 aar­beie, skoon­ge­maak en fyn­ge­kap, plus ek­stra vir gar­ne­ring 1 eet­le­pel strooi­sui­ker (cas­tor su­gar) ½ kop­pie melk 500 ml aar­bei­room­ys 4 fyn­ge­maak­te wa­fers en ’n paar heel wa­fers vir gar­ne­ring 1 kop­pie room Marsh­mal­lows

ME­TO­DE

Plaas die aar­beie in ’ n bak­kie en sprin­kel die strooi­sui­ker oor. Laat staan vir 30 mi­nu­te. Plaas die melk, room­ys en fyn­ge­maak­te koe­kies saam in ’n voed­sel­ver­wer­ker en maak ’n glad­de meng­sel. Skep die aar­beie on­der­in die gla­se en giet die melk-en-room­ys­meng­sel bo-op. K­lits die room tot styf en skep bo-op. Ver­sier met marsh­mal­lows, ’ n heel aar­bei en ’n heel wa­fer­koe­kie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.