HET JY GE­WEET?

Kuier - - Hoërskool -

Baie men­se in die an­tie­ke be­ska­wing en kul­tu­re het die son (as hul god) aan­bid.

In die ver­le­de het men­se ge­dink die aar­de staan stil en die son be­weeg om die aar­de (ge­o­sen­tris­me).

In 1543 het Ni­cho­laus Co­per­ni­cus in sy boek pro­beer be­wys dat die aar­de rond­om die son wen­tel (he­li­o­sen­tris­me) en men­se wat sy te­o­rie ge­glo het, was ge­van­ge ge­hou en selfs dood­ge­maak. Lank daar­na het Ga­li­leo Ga­li­lei en Jo­han­nes Ke­pler die werk en te­o­rieë van Co­per­ni­cus voort­ge­sit.

He­li­o­sen­tris­me is eers ten vol­le aan­vaar toe I­saac Ne­w­ton kon be­wys dat die aar­de en an­der pla­ne­te rond­om die son be­weeg.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.