IN­TE­RES­SAN­TE FEI­TE

Kuier - - Hoërskool -

1. Daar is de­le van die son wat nie so warm is soos die res van die op­per­vlak nie en die kou­er de­le op die son se op­per­vlak­te ver­oor­saak dat dit lyk as­of daar kol­le op die son is. 2. Daar is baie an­der soort­ge­ly­ke ster­re soos die son, maar om­dat hul­le so ver van die aar­de is, lyk hul­le nie soos die son nie. 3. Die son het ul­tra­vi­o­let­stra­le wat ska­de­lik is en vel­kan­ker kan ver­oor­saak. 4. Die son spin teen 220 ki­lo­me­ter per se­kon­de op sy eie as. 5. Die son draai in die teen­oor­ge­stel­de rig­ting van die aar­de.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.