UV-STRA­LE

Kuier - - Hoërskool -

Bloot­stel­ling aan UV-stra­le is ’n groot ri­si­ko­fak­tor vir die mees­te ti­pes vel­kan­ker. Selfs lam­pe en bed­dens wat vir tans ge­bruik word, ge­bruik UV-stra­le. Dis dié stra­le wat hoof­saak­lik jou vel be­ska­dig. As jy son­brand of ’n tan het, is dit eint­lik net die kort­ter­myn­ge­volg van te veel bloot­stel­ling aan UV-stra­le. Lang­ter­myn­bloot­stel­ling aan die stra­le kan vroeg­ty­di­ge ver­ou­de­ring, plooie, ver­lies aan ve­le­las­ti­si­teit, don­ker vlek­ke en skub­be­ri­ge vel (acti­nic ke­ra­to­ses) ver­oor­saak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.