PLAAS­VER­LAN­GE

Landbou Boerekos - - B­RIE­WE -

Wat ’n won­der­li­ke, won­der­li­ke uit­ga­we! Ons het som­mer drie gaan koop, en ons wil dit glad nie uit­leen nie.

Ek het met een voet in die stad en een op die plaas groot­ge­word – Maan­dag tot Vry­dag op skool, en Vry­dag­mid­dag het my pa en ma ons in­ge­wag by die skool, dan gaan ons plaas toe vir die na­week.

My pa het op Ca­ro­li­na met Dra­kens­ber­gers en ge­was­se ge­boer en by Hluhlu­we met pyn­ap­pels.

Toe ons kin­ders was, het ons soms op Dor­drecht gaan kui­er by ’n oom wat ’n groot per­de­plaas ge­had het.

Hul­le het on­der ’n groot boom na­by die huis ’n koel­ka­mer ge­had wat met bak­ste­ne ge­bou was, en so­ver ek kan ont­hou (dit is meer as 50 jaar te­rug), was die bak­ste­ne met o­gies­draad be­dek.

Ag­ter die o­gies­draad het die wa­ter so ge­drup-drup oor die he­le ding. Die koel­ka­mer het ál die melk, vleis, bot­ter en wat ook al an­ders ys­koud ge­hou.

Ek weet dat ons met Nu­we­jaar steeds van die Kers­fees­kal­koen ge­ëet het. Nou­dat ek so sit en te­rug­dink, won­der ek of daar nog pla­se is wat sul­ke koel­ka­mers of ys­kas­te het?

Des­tyds was daar mos nie e­lek­tri­si­teit op die pla­se nie, en as daar wel ’n ys­kas was, het dit ruk­kend en stot­te­rend met pa­raf­fien ge­werk. LIN­DA VAN NIE­KERK Pi­ne­go­w­rie

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.