Ge­roos­ter­de werf­hoen­der met rooi­len­sie-dhal en kol­jan­der­blat­jang

Landbou Boerekos - - CITRUSDAL -

Hier­die ge­reg is ’n sim­fo­nie van geu­re en boon­op glad nie duur om te maak nie. Koop die bes­te ge­hal­te hoen­der wat jy kan be­kos­tig. Die hoen­der word een­vou­dig gaar­ge­maak en jy kan werk­lik die ver­skil tus­sen hoen­der­vleis van goeie en swak ge­hal­te proe.

Dhal 2 uie, fyn­ge­kap 2 wor­tels, ge­ras­per 30 ml o­lyf­o­lie 2 bor­rie­pa­tats, ge­skil en in blok­kies ge­sny 2 knof­fel­hui­sies, fyn­ge­kap 30 ml ma­sa­la of ker­rie­poei­er 15 ml bor­rie 1 groen brand­ris­sie, fyn­ge­kap 1 sak­kie (500 g) rooi len­sies 2 heel groen brand­ris­sies ’n Paar ker­rie­bla­re (of suur­le­moen­gras)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.