Hoen­der­le­wer­pa­tee met plaas­brood en per­ske­pie­kel

Landbou Boerekos - - CITRUSDAL -

Dié pa­tee pas per­fek by die grow­we plaas­brood wat die Halls se huis­wer­ker, Ju­leen Va­len­tyn, bak. ’n Skep­pie van Ha­zel se be­ken­de per­ske­pie­kel rond dit net reg af.

lou­rier­blaar 200 g re­pie­spek 50 g bot­ter 500 g hoen­der­le­wers, skoon­ge­maak 1 ui, ge­kap 5 ml aan­ge­maak­te mos­terd 1 ml droë ge­meng­de kruie

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.