Geel­per­ske­pie­kel

Landbou Boerekos - - CITRUSDAL -

2 kg geel vas­pit­per­skes, ge­skil en in dun re­pies ge­sny 1 kg uie, dun ge­sny 1,875 ml a­syn 30 ml ker­rie­poei­er 15 ml bor­rie 250 ml sui­ker 15 ml sout 8 le­moen­bla­re 1-2 rooi soet­ris­sies, ont­pit en dun ge­sny of 1 ml rooi­pe­per 5 ml ge­maal­de kol­jan­der 20 heel krui­e­na­el­tjies

Ver­hit die per­skes, uie en a­syn in ’n groot ka­strol tot kook­punt en laat prut vir 2 mi­nu­te. Ver­wy­der van die hit­te en voeg die res van die be­stand­de­le by. Roer tot die sui­ker op­ge­los is. Ver­hit weer tot kook­punt en kook tot die per­skes en uie sag is. Haal die le­moen­bla­re uit en gooi dit weg. Laat die pie­kel af­koel en skep in ge­ste­ri­li­seer­de fles­se. Ver­se­ël da­de­lik. Le­wer 5 stan­daard­fles­se pie­kel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.