Tuis­ge­maak­te le­moen­li­keur

Landbou Boerekos - - CITRUSDAL -

Skil 4 Se­vil­le-le­moe­ne en 3 suur­le­moe­ne baie dun af (skil net die ge­kleur­de deel van die skil, en geen wit nie). Sit die skil­le in ’n groot glas­fles en giet 1 bot­tel (750 ml) wit­blits of bran­de­wyn daar­oor. Laat staan dit vir 3 we­ke op ’n koel, don­ker plek. Voeg dan 500 ml sui­ker by en skroef weer deeg­lik toe. Skud nou die fles el­ke dag goed tot

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.