Ge­vul­de vark­boud met bros swoerd

Landbou Boerekos - - PROMOSIE -

In­dien jy suk­kel om swoerd bros te kry as jy vark­boud gaar­maak, het ons ’n slim plan – roos­ter dit af­son­der­lik. Dit le­wer el­ke keer die per­fek­te re­sul­taat!

1 vark­boud van on­ge­veer 4 kg, ont­been en oop­ge­vlek Sout en vars ge­maal­de swart­pe­per 45 ml heu­ning

Vul­sel Hal­we pak (125 g) spek­vleis, fyn ge­snip­per 1 kg vars spi­na­sie, goed skoon­ge­maak 500 ml vars brood­krum­mels 2 knof­fel­hui­sies, fyn ge­kap 2 wie­le fe­ta­kaas, ge­krum­mel 30 ml o­lyf­o­lie

1 bot­tel­tjie (340 ml) ap­pel­bier of ap­pel­sap Be­rei die boud: Ver­wy­der die vel van die vark­boud met ’n skerp mes­sie en hou dit een­kant. Draai die oop­ge­vlek­te vark­boud om so­dat die vet­kant on­der lê. Geur die v­leis met sout en pe­per en be­druip met heu­ning. Vir die vul­sel: Braai die spek in ’n droë pan tot gaar en laat af­koel. Stoom die spi­na­sie gaar, druk al­le oor­tol­li­ge vog uit en kap dit fyn. Meng die spi­na­sie met die spek, brood­krum­mels, knof­fel, fe­ta­kaas en o­lyf­o­lie. Roos­ter die v­leis: Voor­ver­hit die oond tot 200 °C. Skep die vul­sel op die v­leis en rol toe. Bind die v­leis op met kom­buis­tou en sit die v­leis in ’n oond­bak. Giet die ap­pel­bier of ap­pel­sap in die oond­bak en geur die v­leis bo-op goed met sout en pe­per. Oond­roos­ter die v­leis vir 25 mi­nu­te vir el­ke 500 g. Haal die vark­vleis uit die oond, be­dek met foe­lie en laat rus vir 10 mi­nu­te. Bros swoerd: Ge­bruik ’n baie skerp mes of skeer­mes­lem­me­tjie om in­sny­dings in die vel te maak. Giet ’n ke­tel kook­wa­ter oor die

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.