Ge­stoof­de kwe­pers

Landbou Boerekos - - LAMBERTSBAAI -

Was 4 kwe­pers goed af, sny in helf­tes of kwar­te en laat van die pit­te ag­ter­bly. Laat lê in sout­wa­ter om ver­kleu­ring te voor­kom. Ver­hit 250 ml sui­ker en 375 ml wa­ter in ’n ka­strol en roer tot die sui­ker ge­smelt is. Plaas die kwe­per­stuk­ke in die stroop en ver­hit tot kook­punt. Laat kook tot die kwe­per­stuk­ke sag is en ’n roos­pienk kleur het. Laat af­koel en sit as by­kos voor. Le­wer 8 por­sies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.