Bros­brood­har­te

Landbou Boerekos - - LAMBERTSBAAI -

200 g bot­ter 100 ml sui­ker 1 ml sout 500 ml koek­meel

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C en voer ’n paar bak­pla­te met bak­pa­pier uit. Ver­room die bot­ter, sui­ker en sout goed saam. Voeg die meel by en meng tot ’n deeg. Ver­koel tot ferm. Rol die deeg on­ge­veer 5 mm dik uit en druk koe­kies uit. Bak vir on­ge­veer 7 mi­nu­te tot die koe­kies lig strooi­kleu­rig is. Laat vir ’n ruk­kie op die bak­pla­te af­koel voor jy dit na draad­rak­ke skuif om heel­te­mal af te koel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.